Uitverkoping!

Solar Lees Premium

R4,987.00 R2,487.00

Tuis Lees Sagteware vanaf Graad 1 tot 12 in Engels en Afrikaans.

Kategorie:

Solar Lees se unieke evaluasie toets om u kind se leesvermoë en werklike leesvlak te bepaal.

  • Woordeskat oefening om woorde se betekenis te verseker. Hierdie oefeninge is dan ook die beginpunt van die aanvanklike evaluasie wat ook eie is aan Solar Lees. Indien u kind nie die woorde verstaan nie, sal dit beslis leesspoed beïnvloed; feit.
  • Spel en woordherkennig oefeninge sal u kind help om beter te spel.
  • Leesspoed meting, begripstoets en geheue oefeninge sal u kind se leesvermoë verder verbeter en selfvertroue verbeter.
  • Die program evalueer die resultate en pas die leesvlak outomaties aan – uniek aan Solar Lees.
  • Die “Lees gimnasium” bevat 6 oogopwarmingsoefeninge, 2 oogspanoefeninge and verskeiekonsentrasie oefeninge om u kind se fokus te verbeter.
  • Die loerlees oefening bevorder die herkenning van sleutelwoorde in ‘n leesstuk – nog ‘n unieke Solar Lees eienskap.

Getuigskrifte

There are no reviews yet.

Be the first to review “Solar Lees Premium”

Your email address will not be published. Required fields are marked *