FAQ

Nee, dit is slegs vir persoonlike gebruik op ‘n enkele rekenaar.

Hierdie weergawe laat toe vir 6 gebruikers per installasie.

Nee, elke installasie moet geregistreer word vir dit om te werk.

Kontak ons en stuur ‘n versoek om die sagteware te registreer op meer as een rekenaar.